Loading Events
  • This event has passed.

Bulletjie Rugby: Pretoria-Oos teen Skuilkrans – Canceled

May 22, 2021 @ 7:00 am - 12:00 pm Laerskool Skuilkrans

Covid Registrasie

Geen toeskouers word toegelaat by hierdie geleentheid nie. Hierdie registrasie is slegs vir spelers.

Volg asseblief die volgende stappe.

Stap 1. Klik op die blou blokkie hier onder.

Stap 2. Klik op die “Primary School” blou blokkie.

 

Stap 3. Voltooi die vorm met die deelnemer se inligting.

Stap 4. Klik op die “Click here to begin” om na die vraelys te beweeg. Antwoord elk van die 7 vrae eerlik.

     

Stap 5. Wanneer al die vrae voltooi is klik dan op  “Get Ticket” om die prosess te voltooi.

Stap 6. Maak asb ‘n skerm afdruk “Screen shot” van die laaste stap en stoor jou Entry No. om toegang te verseker.

Daar sal geen toegang wees indien u nie die vorm voltooi
het nie.

Details

Date:
May 22, 2021
Time:
7:00 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

Laerskool Skuilkrans
36 Grace Ln, Murrayfield
Pretoria, Gauteng 0181 South Africa
+ Google Map
Phone
012 803 7103
Top